Listen

Description

Die digter-akademikus Hein Viljoen gesels oor sy nuwe bundel, Brisant, wat vanjaar verskyn het. Dit is 'n lang verhalende (epiese) gedig en bied 'n kykie in die alledaagse lewe en minder alledaagse fantasieƫ van Jan Human, 'n universiteitsdosent. Dis vol subteks, interteks, vuur, en dalk 'n bom of twee wat bars.