Listen

Description

Ons omarm beurtkrag deur te luister na gedigte oor kerse en kaggelvuurtjies - diƩ dinge waartoe ons ons wend wanneer dit skielik koud en donker word. Die voorleser is Johann Nel.