Op Vers en Klank luister ons die tweede program van gedigte oor gedagtes oor God. DiƩ keer lees Daneel van der Walt voor uit die werk van NP van Wyk Louw en Sheila Cussons.