Listen

Description

Jani Greeff lees van haar gunsteling gedigte uit haar hoƫrskooldae voor. Jy kan uitsien na gedigte deur Antjie Krog, Ingrid Jonker, Elisabeth Eybers, Totius, N.P. van Wyk Louw en Breyten Breytenbach.