Die sogenaamde "Dag van die Here" is 'n konsep wat ons in die Ou-Testamentiese profete vind (o.a. Mal. 4:5, Am. 5:18,20, Sef. 1-3). Ons lees ook daarvan in die Nuwe-Testament (o.a. 1 Kor. 5:5, 1 Thess. 5:2, Hand. 2:20).
Kom ons kyk kortliks na die volgende asptekte van hierdie Dag:
- wat is die dag van die Here?
- wanneer is die dag van die Here?