Listen

Description

Waar kom bekering nou eintlik vandaan?  Hoe verstaan ek dit en hoe werk dit regtig?  Wat is die kenmerke wat ons daarvan in die skrif vind?  Hoekom is bekering noodsaaklik vir die mens?  Wat doen sonde aan ons, aan God en ons verhouding met God?  Kan ek myself bekeer, en is dit iets wat ek self beheer?  Hoekom is bekering 'n groot genade?

KONTAK:
Webblad: scriptura.co.za
E-pos: info@scriptura.co.za
Slack: scripturaforum.slack.com
Facebook: @scripturaweb
Twitter: @scriptura_tweet
 
LUISTER HIER:
iTunes
TuneIn
Stitcher