Listen

Description

Hierdie is die eerste deel van ons gesprek oor "deelwees van die plaaslike kerk". In hierdie episode gesels ons oor die grondliggende Skrifgegewens oor wat die Kerk is en wat God oor die Kerk openbaar. 

KONTAK:
Webblad: scriptura.co.za
E-pos: info@scriptura.co.za
Vir 'n forum en bonusmateriaal, sluit aan by die Slack-gemeenskap: https://goo.gl/8xjFpn 
 
LUISTER HIER:
iTunes
TuneIn
Stitcher