Listen

Description

Hierdie is die laaste episode in ons reeks oor "Identiteit".

Ons het eers die vrae gevra: "Wie is ek?" en toe "Wie sĂȘ die Here is ek?". In hierdie derde episode wil ons uitvind hoe ons nou kan word wat ons is. Ons kyk veral na praktiese riglyne vanuit die Skrif.