Listen

Description

In hierdie episode beantwoord ons 'n luisteraarsvraag:

"Is lotjies trek ("raffles") sonde? Die Bybel sĂȘ nie direk iets hieroor nie? Wat van dobbel?"

Ons kyk na die werping van die lot in die Bybel, dan gesels ons oor lotjie-verkope (bv. vir 'n kerk se fondsinsameling), en laastens gesels ons oor die Nasionale Lotery.