- Wat is die vernaamste rede waarom NASA mense na Mars wil stuur? (05:45)
- Is hulle motief dalk om te bewys dat die Evolusie-leer waar is? (31:33)
- Stel mense wat aansoek doen om deel te neem hieraan hulle lewens in gevaar?
- Moet Mars "bewoon en bewerk" word? (14:00)
- Is die geskiedenis van die mense se onkunde en eie idees nie besig om homself te herhaal nie (Soos met die toring van Babel)? (25:10)