In hierdie episode beantwoord ons twee luisteraars se vrae:
Mag 'n mens na goeie goed van valse leeraars luister? Game of Thrones - behoort Christene na hierdie soort stories te kyk?