Mei in Perspektief
01:48 Nagwaak vir Jacob Zuma.
- 07:00 Polities-teologiese beskouing.
- 10:55 Waarskuwing aan leiers (Jesaja 5:20).
- 12:22 Kerk en staat moet geskei wees.
16:21 Toenemende korrupsie in die ANC - wat is ons hoop en behoud?
- 17:27 God sal die perfekte oordeel fel - vergeldingsteologie (Ps 7:16).
- 20:30 Vertrou op die Here (Ps 37).
- 21:15 Ons het ' n roeping hier (1 Kor 17).
22:37 Konflik tussen Israel en Palestina.
- 24:00 Eindtye - hoe moet ons Israel sien?
- 29:00 Redding kom slegs deur Jesus Christus (Matt 24:13-14).
- 33:08 Kerk moet aan die Here onderwerp - Tweede bede van die Onse Vader (Sondag 48 van Heidelbergse Kategismes).