Hierdie is die opvolg episode oor die New Apostolic Reformation (NAR).
Ons fokus in besonder op die volgende vier hoofpunte:
- Die kenmerke daarvan.
- Hoekom dit verkeerd is.
- Hoe ons dit kan identifiseer.
- Hoe ons iemand kan help wat in die beweging vasgevang is.