Pastoraal – Eetversteurings
02:04 Pastoraal – Eetversteurings (Pred. 2:24-25)
05:10 Beskrywing van eetversteurings
08:40 Hoe lyk eetversteurings hedendaags
13:08 Kos word 'n afgod in die persoon se lewe
15:10 Obsessiewe beheer van oefening en voedselinname
19:17 Strikke in ons dag en tyd
23:57 Die hart agter eetversteurings
26:00 Kos kan 'n kruk/troosmiddel word om depressie, trauma, spanning, self-waarde, beheer en angs te hanteer.
27:07 Identiteit - waarin lê jou waarde?
28:01-28:37 Die Gereformeerde Laerskool Bellville advertensie
30:31 Bybelse perspektief
33:22 Ons moet eet tot God se eer - eet om te lewe, nie lewe om te eet nie
36:00 Dit is nie tot God se eer as ons die 6de gebod te oortree nie
39:12 As gelowige kan ek die gawes uit God se hand geniet
41:30 Die stryd teen enige eetversteuring begin by die bybelse siening van kos in ons lewens
42:50 Kyk na jou liggaam en kyk na wat jy eet, want dis tot eer van God
Skrifgedeeltes:
Pred 2:24-25, 1 Kor. 6:12-20, Rom. 12:1-2, Fil. 3:19 & 4:8-9, Pred. 2:24-25, 5:17