00:00 Pastoraal: Egskeiding
01:06 Statistieke van egskeiding
05:46 Geldige oorsake vir egskeiding: Egbreek, Ongeloof, Gesinsgeweld
11:30 Ander onbybelse redes vir egskeiding
16:57 Wat hou 'n huwelik in toom? God-gesentreerde huweliksverhouding, voorhuwelikskategese, bybellees, bid, diensbaarheid, goeie vriendekring/omgewing, berading
24:35 Gevolge van egskeiding
25:00 Kerklike tug
30:03 Die effek van egskeiding op kinders
32:40 Kerklike ondersteuning
Skrifgedeeltes: Mark 10:2-12, Eks 20:13-14, 1 Kor 7, 1 Kor 11:1-16, Ef 5, Matt 5:21-26, Gen 9:6, Fil 4, Hooglied, Gal 6:10, Heb 13:4
Aanbieders: Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn