Ons wil graag aanvaar word in 'n sosiale groep, en deel wees van 'n groep mense, en as Christen is dit soms moeilik om te onderskei watter groepe belangrik is en hoe om ons behoefte aan aanvaarding te bestuur.
00:00 Pastoraal: Sosiale aanvaarding
02:10 Sosiale aanvaarding
04:04 Identiteit en menswaardigheid - die uitdagings.
10:53 Kollektiewe identiteit
14:11 Hoe bestuur ek my behoefte om in te pas?
16:11 Selfwaarde: Waar vind die Christen sy waarde?
22:48 Wat is jou identiteit?
24:48 Individuele waarde en groepswaarde
27:35 Die kerk
30:20 Wat bring ek in die groep in?
33:00 As die groep jou verwerp....hoort jy daar?
36:04 Soek jy die eer van mense bo die eer van God?