Listen

Description

April in Perspektief! In die lig van onlangse nuusgebeure gesels ons in hierdie episode oor:

  1. Paasfees-kruisigings in die Fillipyne (0.50'')
  2. Die Notre Dame wat afgebrand het (09:45'')
  3. Uitlatings van die rugbyspeler, Israel Folau (19:33'')