00:00 Augustus 2021 in Perspektief
00:22 Opsomming van die onderwerpe ter sprake:
- Vervolging van Christene in Afghanistan na Taliban oorname.
- Inenting Manipulasie: Game gee 10% afslag vir mense wat ingeënt is.
- Christus word verheerlik op die Olimpiese Spele.
03:11 Vervolging van Christene in Afghanistan na Taliban oorname.
13:00 Hoe moet Christene en die kerk na die vervolging kyk?
22:09 Inenting Manipulasie: Game gee 10% afslag vir mense wat ingeënt is.
34:37 Hoe gaan hierdie wêreldbeskouing Christene raak?
- Wat gee ons weg in tye van 'n krisis?
- Word ons vryheid om te aanbid geraak?
- Hang die wêreld se veiligheid van my inenting af?
41:00 Christus word verheerlik op die Olimpiese Spele.
- Die spele is misbruik om ook die seksrevolusie te bevorder.
50:52 Alles gaan oor die eer van God.
Skrifgedeeltes: Openbaring 1:9, Kolossense ? 1 Korinthiërs 12, Johannes 11, Habakuk 2, Romeine 14, Romeine 8, Filippense 3