Listen

Description

00:00  Perspektief Februarie 2022

02:37  Oorlog - Rusland en Oekraïne: Christene se perspektief op oorlog, en bybelse lig op die komplekse situasie.

25:45  CSE of Omvattende Sexopvoeding: Basiese onderwys sillabus bevat Lewensorientering met onvanpaste, seksuele inhoud, en so besmet seksuele perversiteit ons kinders se opvoeding.

Skrifverwysings:
Psalm 146 beryming - moet op prinse nie vertrou nie...,
Matt 24, Luk 22, Johannes 8, Rom 13, 1 Tim 2:2

Aanbieders:  Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee, Jonker Venter, Gerhard van Rhyn