Listen

Description

In die eerste perspektief episode van 2022, gesels die Scriptura span oor drie nuusgebeure van die afgelope maand naamlik die onderhoud van Babylon Bee met Elon Musk, 'n vark se hart wat oorgeplant is in 'n mens, en die normalisering van pedofilie.

00:44 Onderhoud van Babylon Bee met Elon Musk
20:15 Varkhart oorplanting
31:09 Normalisering en goedpraat van pedofilie

Aanbieders: Jan-Louis Lee, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn