Listen

Description

In hierdie episode beskou ons nuusgebeure van Julie-maand vanuit 'n Bybelse perspektief.

Die fokus van hierdie maand se episode is:

01:24 Afvalligheid van die Gereformeerde geloof: Joshua Harris, Mark Driscoll en Francis Chan
29:11 'n Nuwe huwelikswet vir Suid Afrika