Listen

Description

In hierdie episode beskou Scriptura 'n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit 'n Bybelse perspektief.

00:00  Julie 2021 in Perspektief
01:30  Onluste en eredienste
09:55  Gereformeerde term, Sphere sovereignty, beginsel van soewereiniteit in eie gesagskring:  gesin, kerk, regering
11:30  Nederlandse Geloofsbeleidenis artikel 36:  die plek van die regering 
16:20  Statisme - staat kry oppermag oor alles
18:43  Hoofpunte: 
- Die antwoord oor eredienste kan nooit wees:  So sê die regering nie. 
- Kan die kerkraad 'n lidmaat bind deur te sê:   Jy kan nie vandag die 4de gebod gehoorsaam nie, en die erediens bywoon nie?
- Virtuele dienste is nie eredienste nie
- Die kerkraad moet realistiese evaluasies doen 

24:40  Inentingspaspoorte en beperking van beweging van die wat nie ingeënt is nie
-  Patroon van die narratief
-  Ingeligte besluit teenoor 'n aktivistiese besluit
-  Onderskei tussen eredienste en inenting

40:40 Inent of nie: 'n saak van skeiding tussen gelowiges?

Skrifverwysings: 
Spreuke 29: 2 en 18, Amos, Psalm 96:10, Openbaring, Jakobus, Romeine 14, 1 Kor 8-10, 1 Kor 10:31

Aanbieders:  Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee
Photo geneem deur:  Andre Swart/AP Photo