Listen

Description

Jan-Louis Lee voer 'n onderhoud met Ds Dubois du Toit van die NG kerk Suiderhof in Namibiƫ oor die dwaalleer van homoseksualiteit in die NG kerk, en wat die dollerende kerke en Kairos nou daaraan doen.

00:00 Perspektief Maart 2022
00:45 Ds Dubois du Toit oor homoseksualiteit in die NG kerk
10:50 Wat doen die kerk hieraan?
35:07 Wat moet lidmate doen?
45:00 Wat is gereformeerdheid, en hoekom is ek gereformeerd?

https://www.glodiebybel.co.za/persverklaring-kairos-netwerk-reageer-op-besluite-deur-sinode-van-namibie-2022-03-22/