Listen

Description

Perspektief:  November 2021
Aanbieders:  Jonker Venter, Jan-Louis Lee en Jaco de Beer

00:00 November in perspektief
00:43 Tema 1 - Oud-president FW de Klerk se boodskap voor sy afsterwe
01:08 Tema 2 - Metaverse
01:40 Reaksie op De Klerk se boodskap
06:28 Harte is ontbloot...
09:49 Negende gebod
11:04 Daar is 'n groter prentjie... God regeer soewerein
12:00 Sosiale media impak
14:40 Objektiewe waarheid
17:55 Kansellasie kultuur
18:33 Wandel in wysheid - lig en sout
20:55 Artikel 36 - Nederlandse Geloofsbelydenis
22:33 Metaverse
26:30 Virtuele wêreld post-covid
29:19 Eindtye - stad van Babilon
30:50 Wetgewing uitdaging
32:00 Uitdaging vir die kerk
33:52 Virtuele "eredienste" bedreig onderlinge verbintenis
36:20 Isolasie impakteer geestesgesondheid
37:45 Gevare van gebrek aan verhoudings
39:55 Ouers moet grense bepaal vir jonger generasies

Skrifverwysings:
Kol 4, Matt 5:13-16, 2 Kor 3, Openbaring, 1 Kor 12