Openbaring 3:20 word dikwels verkeerdlik aangehaal, gepreek en verstaan. In hierdie teksvers roep Hy egter die kerk van Laodicéa op om te bekeer van hul louheid en sonde.
02:24 Algemene wanbegrip en misinterpretasie
06:09 Konteks van die boek
13:54 Brief is geskryf vir 'n geredde verbondsgemeenskap
21:30 Begronding – vers 19 oproep tot bekering
23:55 Historiese agtergrond van bruilofsmaal tussen Christus en sy bruid
26:04 Heiligmaking is 'n proses van daaglikse bekering waarby Christene aktief betrokke is
29:50 Slaggate oor besluitneming
Aanbieders: Jonker Venter, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee