Listen

Description

Hierdie is die laaste episode in ons reeks oor die deugde van God. Ons gesels oor God wat liefde is.

  1. Die ewigheid van God se liefde (4:49)
  2. Die bewys van God se liefde (12:45)
  3. Die oproep van God se liefde (18:45)