Listen

Description

Send us a text

Paulus waarsku teen die dwaalleraars en teen die afvalligheid wat in die eindtyd sal vermeerder. Hy gee ook vir Timoteus riglyne om 'n goeie dienaar van Christus Jesus te wees, riglyne waarop ons ons ook vandag moet toelĂȘ.