Ons begin vandag met die tweede brief van die apostel Petrus aan die uitverkorenes in Klein-Asiƫ.
Die hoofstuk handel meestal oor die Christene se geloof en hulle kennis van God en van Jesus Christus, en hulle word aangespoor tot liefde vir alle mense.