Send us a text
Hoe bepaal ek die waarde van myself en van my medemens? Armoede, rykdom, beroemdheid? Kom ons lees wat sĂȘ Jakobus daarvan.
En wat is die kenmerke van 'n egte en suiwer godsdiens? Ons leer dit ook uit hierdie gedeelte.