Die hartseer van Goeie Vrydag is verby en ons vier die vreugde van Opstanding Sondag!
Jesus verskyn aan die Emmaus gangers en ook aan Sy dissipels, en dan gaan Jesus na Betaniƫ op die Olyfberg vanwaar Hy opvaar na die hemel.
Daarmee het ons aan die einde gekom van die evangelie volgens Lukas.