Listen

Description

Send us a text

In hierdie gedeelte word die nagmaal ingestel deur Jesus. Dieselfde nagmaal wat ons vandag nog vier. Maar terselfdertyd word Jesus se dood beplan deur die priesterhoofde en familiehoofde van die kerk. Dan word Jesus verraai, gevange geneem en verskyn voor die Joodse Raad. Die hoofstuk eindig met Petrus wat vir Jesus drie maal verloën voordat die haan kraai.