Listen

Description

Send us a text

Hierdie is deel 2 van die bergrede van Jesus. Dit gaan oor hulp aan die armes, gebed en vas, skatte en Mammon, en oor die sorge van die lewe. Dit gaan oor belangrike lewenslesse wat elkeen van ons daagliks raak.