Listen

Description

Send us a text

In hoofstuk 9 beskryf Matteus vir ons nog 'n aantal van Jesus se wonderwerke in die omgewing van Kapernaum. Hy beskryf ook vir ons die dag toe sy eie lewe onherroepelik verander is, die dag toe Jesus vir hom se: Volg My!