Listen

Description

Send us a text

Ons tema vir die week is Gebed. Vandag kyk ons na Jesus se intieme en persoonlike gebed in Getsemane. Ons kry ook die opdrag om nie te slaap nie, maar om te waak en te bid.