Listen

Description

Send us a text

Die gebed van Elia vir reën in Israel. Elia leer ons om te glo wanneer ons bid. Elia leer ons om aan te hou bid. Elia leer ons om te vertrou op die beloftes van die Here. Ons leer dat God getrou en regverdig is, en dat God ons gebede sal verhoor.