Listen

Description

Ons begin vertel die storie van Ester, 'n jong Jodin wat die koning van die Mediërs en Perse se vrou geword het.  Ons lees dit in Ester 1 en 2.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show