Listen

Description

In Eksodus 18 lees ons van Jetro, Moses se skoonpa, wat by hom gaan kuier het en goeie raad gegee het.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show