Listen

Description

In Eksodus 33 en 35 tot 40 word meer vertel van die maak en oprigting van die tabernakel.  Die wonder is dat God reeds twee jaar voor die tyd die bou-benodighede in Egipte laat bymekaar maak het.  En Hy het presies geweet wat nodig is.  Hy het toe met sy wolk van sy magtige teenwoordigheid by die tabernakel kom bly - by sy volk!

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show