Die plae nommers vier, vyf en ses word in Eksodus 8 en 9 beskryf. Ook die ongelooflike hardkoppigheid van die koning farao!
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show