Listen

Description

Die storie oor die drie besoekers wat vir Abraham en Sara kom vertel het dat Isak gebore gaan word in Genesis 18.  'n Stukkie van Genesis 21 vertel dat Isak toe gebore is.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show