In Genesis 34 lees ons van Dina se verkragting en haar broers se weerwraak. Let wel: die woord "VERKRAGTING" word nie in vandag se storie genoem nie.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show