In Genesis 40 lees ons hoe Josef die hoof van die skinkers en die hoof van die bakkers van koning Farao, se drome uitgelê het. God weet alles, en het vir Josef die betekenis daarvan gegee.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show