In Genesis 46 lees ons dat Jakob en sy mense begin trek het na Egipte nadat hulle aan God 'n offer gebring het. In Genesis 47 word hulle verblyf gegee en hulle ontmoet die farao.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show