In Genesis 47 - 50 lees ons van Josef en Jakob se laaste dae. Jakob het sy seuns geseën en 'n profesie oor elkeen uitgespreek. Ons bespreek nie die profesië hier nie en sal dit heel moontlik in Deuteronomium doen saam met Moses se seëninge,
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show