Ons nuwe reeks is gebeure in die land Kanaän. Hierdie storie is die heel eerste een uit Josua 1 en 2. Die verkenners het by Ragab uitgekom. In die storie word van drie beloftes gepraat.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show