In Rigters 7 en 8 lees ons die ongelooflike verhaal hoe God 300 manne gebruik het om 'n leër van ongeveer 135000 Midianiete op loop te laat sit. God het selfs 'n droom vir een Midianiet gestuur daaroor.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show