Abimelek was een van Gideon se baie seuns. Hy wou die leier van Israel wees en het dit op 'n baie slinkse manier reggekry. Tog het God die laaste sê gehad.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show