'n Leviet gaan soek sy byvrou wat weggeloop het terug. Boewe vermoor haar en dit veroorsaak 'n hewige oorlog in Israel. In Rigters 19 en 20 lees ons hierdie afgryslike verhaal en besef maar net weer dat die mens Jesus Christus se redding en verlossing nodig het.