Listen

Description

In Josua 6 lees ons die merkwaardige verhaal van hoe God Jerigo se dik, sterk, klipmure laat inmekaar tuimel het.  Hy red net 'n prostituut en haar familie uit die stad; omdat sy 'n goeie daad aan twee Israeliete bewys het.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show