Listen

Description

Hierdie stukkie geskiedenis uit Josua 9 leer ons hoe die slim Gibeoniete die Israeliete 'n streep getrek het.   Die probleem was dat die volk nie die Here se raad gevra het nie, maar gekyk het na padkos en ou klere...

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show